Terug naar "Poëziewedstijd"
 

Poëziewedstrijd: winnende gedichten 2015
 

Zwemmen
 
Ik zwem in een zee van gevoelens.
Het water komt tot aan mijn kin.
Ik voel me een vis met één vin.
Kopje onder,
te veel gevoelens.
De meeste lekken
de zee overstroomt.
 
Amelie Thiron
Vijfde leerjaar - De Klimop - Sint-Gillis-Waas
Laureate lager onderwijs

Liefde
 
Jys soos musiek in my kop
Wat nie omgee of daar reën
of een helder sonskyn is me
om jou ’n soet drukkie te gee
en om te besef dat jy myne is.
Vêr soos ’n stêr, om te besef dat
daar net een in die lug is wat skyn.
Ek is lief vir jou met my asem,
glimlagte, trane, my hele lewe lank.
Die woorde kom soos reën.
Om agter te kam dat dit net by
jou ingesink het.
 
Tamryn Attwood
Grade 10 - Plettenberg Secondary - Zuid-Afrika
Laureaat 2de graad secundair onderwijs